koel­soem se koe­sie­ster-ge­hei­me

Sarie Kos - - Kos soos ons dit ken -

1. Knie die deeg baie goed. Jy moet

dit droog knie. 2. Dis die spe­se­rye wat sorg vir die geur. Ge­bruik heel spe­se­rye en al­tyd vars: ster-a­nys,

ka­neel, gem­mer en kar­de­mom. 3. Gooi al­tyd ’n stuk­kie bot­ter by die stroop, dit gee die koe­sie­sters ’n lek­ker glans – maar dis

my ge­heim, jy mag dit nie uit­lap nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.