Lang­blaar­slaai met le­moen­sous

Sarie Kos - - Heerlik vir jou & gesond vir diabete -

Die een­vou­di­ge geu­re van die sous en die bros bla­re van die slaai­kop maak jou lus vir ge­sond leef!

Ge­noeg­vir6

Sny 2 groot lang­blaar-slaai­kop­pe ( cos) in 4 kwar­te elk.

Pak op op­dien­bord. Meng 125 ml le­moen­sap, 15 ml Di­jon-mos­terd, 25 ml heu­ning en 80 ml o­lyf­o­lie. Geur goed met sout en vars­ge­maal­de pe­per. Gooi le­moen­sous oor slaai­kop­pe en gar­neer met ba­si­lie­kruid­bla­re. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.