Krul­kool met ba­si­lie­kruid­s­ous

Sarie Kos - - Heerlik vir jou & gesond vir diabete -

Rou krul­kool ( ka­le) is baie lek­ker en boon­op prop­vol ys­ter, wat ge­sond is vir die mees­te men­se. Maak die sous van ge­koop­te ba­si­lie­kruid-pes­to.

Ge­noeg­vir6 Week 100 g krul­kool­bla­re in ys­koue wa­ter – dit maak die bla­re ek­stra bros. D­rei­neer en sny dik stin­gels af. Meng

125 ml ba­si­lie­kruid-pes­to met 60 ml wit­wyn-a­syn. Voeg 1 ge­kap­te brand­ris­sie by en meng goed. Pak krul­kool op op­dien­bord en skep ba­si­lie­kruid­s­ous oor. Geur goed met

sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.