Soet, lek­ker, na­ge­reg!

Paas­tyd smaak som­mer nog soe­ter met die S­PAR F­resh­li­ne- reeks Hot Cross Buns – van ge­woon tot ge­geur. Heer­lik, ver­al saam met room­ys …

Sarie Kos - - Boekeblad -

Room­ys­bol­le­tjies met s­to­we-ap­pels

Ge­noeg­vir6

6 S­PAR F­resh­li­ne Gran­ny S­mith-ap­pels 100 ml wa­ter 100 g (125 ml) SPAR­bruin­sui­ker 6 S­PAR F­resh­li­ne Ka­ra­me­len-sjo­ko­la­de­ge­geur­de Hot Cross Buns, ge­hal­veer 30 ml S­PAR-bot­ter 1 li­ter S­PAR Clas­si­cva­niel­je­room­ys 30 ml S­PAR-ver­sier­sui­ker

Skil en ont­klok ap­pels. Sny in helf­te en snip­per in dun sky­fies. Gooi saam met wa­ter en sui­ker in ’n pot en bring tot kook­punt oor hoë hit­te. Ver­laag hit­te en laat 10–15 mi­nu­te sta­dig s­to­we of tot ap­pels goud­kleu­rig en deur­sig­tig raak. Hou een­kant. S­meer bot­ter op el­ke ge­hal­veer­de paas­bol­le­tjie. Ver­hit ’n pan tot vuur­warm en braai el­ke helf­te se ge­sny­de kant tot goud­bruin en bros. Skep 6 room­ys­bal­le op die helf­te van die ge­roos­ter­de bol­le­tjies. Druk an­der helf­te ste­wig op die room­ys. Sif ver­sier­sui­ker oor en sit voor met s­to­we-ap­pels.

WENK

Jy kan die bol­le­tjies ook in ka­ra­mel pleks van net bot­ter braai. Maak só: S­meer bot­ter op el­ke hal­we bol­le­tjie en doop dan bot­ter­kant in sui­ker. Plaas hal­we bol­le­tjies met sui­ker­kant na on­der in warm pan en braai sta­dig tot sui­ker ka­ra­mel­li­seer. Haal uit pan en plaas met ge­braai­de kant na bo op bak­plaat. Laat af­koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.