3 GUNSTELINGE

Sarie Kos - - Boekeblad -

DIT SPRING

Ons hier by SARIE KOS is dol oor spring­mie­lies. Daar­om hou ons so baie van Guz­z­le & Wolf se nu­we weer­ga­we met die heu­ning­kors. Dit word met die hand ge­maak en jy kan dit proe! Koop dit vir R15–R30 by jou plaas­li­ke S­PAR en be­soek www.guz­z­le­and­wolf.co.za.

GAAN OP RYS

Op die win­kels se rys­rak wag ’n wê­reld van geur met al S­pek­ko se soor­te rys. Van bas­ma­ti tot jas­myn staan reg om jou kui­ers op te kik­ker. Die jas­myn­rys pas goed by die ker­rie op bl. 83. Koop land­wyd va­n­af R55.

GE­SON­DE KOE­KIE

Lus vir ’n soet be­derf, maar jy wil nie skul­dig voel nie? ? Dan kan jy maar www.fres­he­arth.co.za se glu­ten­vrye e koe­kies aan­skaf – van sjo­ko­la­de­splin­ter tot a­man­del­geur. Va­n­af R21,50 per koe­kie (hul­le is baie groot!).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.