In jou mandjie
LEKKER LENSIE
Maak vullende sop met IMBO se droë lensies. Dis ’n bekostigbare manier om baie mense kos te gee. R13,99 vir 500 g.
GOUDGEEL
Die diep kleur van Robertsons se borrie gaan almal lus maak
om die sop te eet. Koop landwyd teen R23,99 vir ’n
100 ml-bottel.
OPGEPOF
As jy nie tyd het vir brood bak nie, is Mayfair se diepgebraaide poppadums ’n lekker opsie.
R28 vir ’n 118 g-boksie.