Sarie Kos

“Kan ek vra dat my vriende hul selfone by die deur in ’n mandjie gooi as ek hulle vir ete nooi?”

-

NATANIËL “Ek dank elke dag die engele dat ek ’n vriendekri­ng het waar ’n selfoon nooit in ’n geselskap verskyn nie. Behalwe as daar ’n krisis of vooraf gereëlde oproep is. Dan maak jy verskoning en verlaat die vertrek. ’n Lastige selfoon is ’n teken van onsekerhei­d, mense wil belangrik of besig voel, hulle besef nie hulle is vasgegroei aan die euwel nie. Ander glo hulle moet bly klou, dis hoe die Kardashian­s hul fortuin verdien. Dit bly pateties. As jy jou ophou met sulke mense, nooi hulle vriendelik maar duidelik vir ’n selfoon-lose kuier.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa