Sarie Kos

“Die moderne manier om dankie te sê, per e-pos, SMS, WhatsApp of telefoon, is dit aanvaarbaa­r?

-

Is ’n handgeskre­we briefie totaal uit die oude doos? En as ek by die deur dankie gesê het, moet ek môreoggend weer bel?”

NATANIËL

“Solank jy dankie sê, is dit al wat saak maak. ’n Handgeskre­we brief of kaartjie is ’n weelde wat mense soos ek ongeloofli­k waardeer. Maar ’n SMS of oproep is ook in die haak. As jy reeds met jou vertrek jou gasheer en/of gasvrou bedank het, maar die volgende dag weer wil dankie sê, doen dit. Veral ná ’n besonderse geleenthei­d. Die wêreld smag na goeie gesindheid.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa