Sarie Kos

5

-

Dig gepakte sout kan gebruik word om kos eweredig en geurig gaar te maak. ’n Voorbeeld is heel vis wat toegepak word met growwe sout wat met koue water gemeng is. Wanneer die vis bak,

vorm die sout ’n harde kors wat die sappe en geure binnehou terwyl die vis

in sy eie stoom gaar word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa