Sarie Kos

IN JOU GLAS

-

Die slaai smaak vorentoe saam met ’n glas yskoue Rickety Bridge Foundation Stone Rosé. Die soet aarbeinote en sagte speserysma­ke pas goed by die kool. Die skroefdop is ’n bonus! Koop landwyd teen sowat R65 vir 750 ml.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa