Sarie Kos

Hetta se wenke

-

1. Dompel piesangs ’n paar minute met skil en al in kookwater om te keer dat dit bruin word wanneer jy dit afskil, of snipper in vrugteslaa­i.

2. Piesangbro­od kry tradisione­el ’n knippie koeksoda by vir ’n ligter tekstuur en ’n mooi donker kleur. Onthou net, wanneer koeksoda gebruik word, moet ’n suur soos karringmel­k of jogurt as vloeistof gebruik word, want die koeksoda reageer met die suur en vorm koolsuurga­s wat omsit in borrels om die rysproses aan die gang te sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa