Sarie Kos

TANNIE SUZIE SE WENKE

-

Gebruik jumbo-eiers, altyd by kamertempe­ratuur. Sif die droë bestanddel­e soveel keer as wat jou geduld jou toelaat. Werk lig en vinnig wanneer jy die droë bestanddel­e in die eiermengse­l invou en moenie te lank meng nie. Vir ’n sjokolader­ol, gebruik 100 g koekmeel en 20 g kakao pleks van die 140 g koekmeel. Voer ’n 40 cm x 25 cm-rolkoekpan­netjie uit met bakpapier. Die kante sal vanself regkom, jy hoef jou nie te veel daaroor te bekommer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa