Sarie Kos

MAAK SÓ, IN TANNIE SUZIE SE WOORDE

-

1. Klits die eierwitte styf (nie droog nie). Voeg helfte van die suiker (80 g) by en klits. 2. Klits eiergele goed en voeg die orige helfte van die suiker en die vanielje by. Klits tot romerig. 3. Vou eiergeelme­ngsel in witte in. 4. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vou net in eiermengse­l, moenie te veel roer nie. 5. Bak plus-minus 13-15 minute by 180 °C.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa