Sarie Kos

Basiese platbroodd­eeg

Gebruik dié deeg in die resepte wat volg = 1 hoeveelhei­d basiese platbroodd­eeg. genoeg vir 6

-

150 g (200 ml) steengemaa­lde volgraanme­el (plus ekstra vir uitrol) 100 g (180 ml) broodmeel 1 x 10 g-sakkie kitsgis 10 g sout 180 ml louwarm water Meng al die bestanddel­e tot ’n stywe kniebare deeg vorm. Knie 5-8 minute. Plaas in skoon bak wat gesmeer is met bietjie olie. Maak bak toe met kleefplast­iek en laat rys op warm plek tot dubbel die volume, 30-40 minute.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa