Sarie Kos

Kos-obsessie

- deur HERMAN LENSING foto DONNA LEWIS

Reënboogkl­eurige koek, vrugte-en groentebor­de en selfs pizza was geruime tyd voor in die koor op al wat'n Instagram-blad en spykaart is. Hoe leurryker, hoe beter! Maar deesdae steel'n nuwe kleur die kollig: swart. Ja, van caffè latte en roomiest tot wraps en spaghetti nou is swart.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa