Sarie Kos

Dankie vir al jou raad. Ná vele probeersla­e moet ek nou vra, wat is die geheim om mooi skuimpies te bak? Myne val plat of word krakerig sodra dit uit die oond kom. Ek is moedeloos.

- Denise Mulder, Carolina

SAARTJIE Dis belangrik om skuimpies of meringues te bak op dae dat die son helder skyn. Hoe meer vog daar in die lug is, hoe makliker gaan dit dalk flop. Maak seker jy klits die mengsel lank genoeg tot al die suiker opgelos het en die mengsel lekker blink en styf is. Die laaste stap tot sukses is om dit by ’n lae temperatuu­r te bak – 140 °C is die beste. Besoek ook

vir ’n maklike resep.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa