Sarie Kos

EK BAK GRAAG EN HET GEWOONLIK GOEIE RESULTATE MET MY GEBAK. BROSDEEG POOTJIE MY EGTER. EK WERK STRENG VOLGENS DIE RESEP EN AANWYSINGS, KOEL HANDE EN KOUE WATER, LIGGIES WERK, MIN HANTERING. SOMS IS DIE DEEG HEERLIK BROS EN NET DIE VOLGENDE DAG IS DIT SWAA

- Hannes Smith, Rustenburg

SAARTJIE Ja, brosdeeg kan nogal ’n tameletjie wees as jy dit nie reg aanpak nie. Die beste raad volg jy reeds: Sorg dat jou hande en bestanddel­e so koud as moontlik is. Dis ook baie belangrik om die deeg so min moontlik te hanteer, want hoe meer jy dit bewerk, hoe meer gluten vorm, en dis die gluten wat die deeg taai maak. Ek glo ’n voedselver­werker meng die beste. Die lem is lekker dun en meng die bestanddel­e baie vinnig sonder hitte.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa