Rosmarino
Dis miskien beter bekend as pastarys, al is dit glad nie rys nie, maar stukkies pasta wat eintlik veronderstel is om soos roosmarynblaartjies (rosmarino)
te lyk. Dié soort pasta is baie tuis in soppe en koue geregte as
plaasvervanger vir rys.