Tagliatelle
Direk vertaal beteken die naam “om te sny”. Dit word gemaak deur pastavelle stewig op te rol en dan in dun plat repe te sny. Dis veral gewild met vleissous (bolognese).