Penne
Kinders hou baie van hierdie kort pastabuise, smaaklik voorgesit met roomsouse wat die hol pypies vul. Die buise word tradisioneel ook gebruik in koel
pastaslaaie.