Sarie Kos

HET JY GEWEET?

- Mariza van Zyl, dieetkundi­ge

Pasta kán minder vet maak as dit koud is omdat die GI van die pasta verlaag en dit jou bloedsuike­r beïnvloed. Onthou egter, die porsiegroo­tte is belangrik. As jy te veel pasta eet, al is die GI laag, gaan dit steeds skadelik wees. As jy jou gewig dophou, geniet dus af en toe ’n maaltyd van koue pasta, maar hou die hoeveelhei­d klein. Sorg ook dat die vleis of groente op

jou bord altyd meer is as die pasta.

 ??  ??
 ??  ?? TUNA-ENBRANDRIS­SIEPASTA
TUNA-ENBRANDRIS­SIEPASTA
 ??  ?? GROEN PASTA
GROEN PASTA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa