Sarie Kos

HOEKOM IS DIE TREND NOU SO GROOT?

-

Nes mode, kom en gaan kosneiging­s. Eenkleurko­s het al voorheen opslae gemaak, soos met die groot rooifluwee­l-gier. Daarna het bont kans gekry, en nou is dit weer valerige enkeltone. Dis vir seker ’n trend vir die fynproewer­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa