Sarie Kos

BESTE BRANDEWYN

-

Wetgewing in SA bepaal brandewyn moet minstens drie jaar in Franse eikehoutva­te van 340 liter verouder word – teenoor slegs ses maande tot twee jaar in ander lande. Dit het ’n groot impak op smaak en is dalk die rede hoekom die beste brandewyn in die wêreld hier gemaak word: By 2017 se Internatio­nal Wine and Spirits Competitio­n is KWV se 15 jaar oue brandewyn met die titel Worldwide Brandy Trophy 2017 beloon. KWV is ook vereer as Brandy Producer of the Year.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa