Sarie Kos

DIE KERN VANJENEWER

-

Internasio­nale jenewerkun­diges meen liefhebber­s van die drankie stel al hoe meer belang in waar dit vandaan kom: Hulle soek outentieke geure en ’n sterk plaaslike verhaal. Dit is dus geen wonder nie dat KWV se Cruxland-jenewer – wat ’n infusie van die seldsame

Kalahari-truffels bevat – onlangs in die jaarlikse World Gin Awards in Londen deur internasio­nale kundiges as die SA droë jenewer met die beste smaak (Best South African Dry Gin for Taste)

aangewys is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa