Sarie Kos

Het jy geweet

-

Die New Yorkse Ebinger-bakkery het dié ikoniese Brooklyn Blackout-koek in die Tweede Wêreldoorl­og geskep. Die “blackout” verwys na driloefeni­nge waar die stadsligte snags afgeskakel is om die vyand te flous. Bakkerye moes ook baie spaarsamig wees in die oorlogstyd en nie ’n kriesel het verlore gegaan nie, en daarom word die koek vandag nog versier met

die afvalkrumm­els. BRON Koekedoor 2 (Human en Rousseau)

 ??  ?? MIDDERNAGK­OEK (BROOKLYN BLACKOUT-KOEK)
MIDDERNAGK­OEK (BROOKLYN BLACKOUT-KOEK)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa