Sarie Kos

Dis mos s’lekker!

Maak nie saak of jy kind of grootmens is nie, ’n taai malvalekke­r vol sjokolade tussen twee BAKERS Blue Label® Marie-beskuitjie­s bly ’n wenner. Die Amerikaner­s noem dit S’mores en ons reken jy kan dit vroeg of laat geniet, veral as jy jou eie malvalekke­r

-

Week gelatien 5 minute in koue water. Smelt in pot oor kookwater. Plaas in elektriese menger se bak saam met suiker, kookwater en vanielje. Klits 10 minute by hoë spoed of tot mengsel verdik. Gooi mengsel in 30 x 20 cm-bak wat goed met kleefweren­de kossproei gespuit is. Laat stol 2-3 uur in yskas. Keer uit op kapplank. Gebruik ronde koekiedruk­ker met deursnee van 3 cm en druk sirkels uit. Rol in klapper. By die partytjie ryg jy die malvalekke­rs aan stokke en laat die gaste dit goudbruin braai oor warm kole. Skep sjokolade oor en sit die lekkers tussen 2 BAKERS Blue Label® Marie-koekies. Sit voor met vars frambose.

 ??  ?? S’mores met klapper-malvalekke­rs
Laat almal hul eie malvalekke­rs oor warm kole braai of rooster dit gou onder die oond se rooster-element. genoeg vir 12
30 ml gelatien 125 ml koue water 440 g (500 ml) strooisuik­er 250 ml kookwater 5 ml...
S’mores met klapper-malvalekke­rs Laat almal hul eie malvalekke­rs oor warm kole braai of rooster dit gou onder die oond se rooster-element. genoeg vir 12 30 ml gelatien 125 ml koue water 440 g (500 ml) strooisuik­er 250 ml kookwater 5 ml...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa