Rum su­zet­te

Sarie Kos - - Hieroor Praat Ons -

(bl. 95) Die crê­pe­na­ge­reg van die 80’s word eint­lik ge­maak met brandewyn, maar rum werk net so lek­ker.

ge­noeg vir 4

250 g koek­meel knip­pie sout 5 ml sui­ker 2 ei­ers 400 ml melk 100 ml wa­ter 15 ml bot­ter, ge­smelt olie om pan­ne­koek mee te braai 200 g (250 ml) sui­ker 100 ml wa­ter 45 ml bot­ter 250 ml room 100 ml don­ker rum 100 g va­niel­je­koe­kies, ge­krum­mel roomys vir voor­sit

Sif meel, sout en sui­ker saam. Klits ei­ers, melk, wa­ter en bot­ter saam. Voeg melk­meng­sel by droë be­stand­de­le en klits goed. Laat meng­sel 20 mi­nu­te rus in ys­kas. Smeer ’n kleef­vrye pan met ’n bie­tjie olie en ver­hit tot warm. Gooi ge­noeg pan­ne­koek­be­slag in pan om bo­dem te be­dek. Bak so 1 mi­nuut aan een kant en draai pan­ne­koek om. Bak nog 1 mi­nuut of tot gaar. Vou gaar pan­ne­koek in die helf­te en dan weer in die helf­te so­dat dit ’n drie­hoek vorm. Hou een­kant ter­wyl jy res van be­slag bak. Ver­hit die­self­de pan waar­in jy pan­ne­koek ge­bak het tot warm. Gooi sui­ker en wa­ter in pan. Bring tot kook­punt tot goue ka­ra­mel vorm. Voeg bot­ter en room by en skud pan lig­gies heen en weer tot goed ge­meng en ka­ra­mel­sous vorm. Pak pan­ne­koek­drie­hoe­ke in warm sous en braai 1 mi­nuut in sous. Draai drie­hoe­ke om en gooi rum in pan. Skud pan lig­gies heen en weer tot rum ge­meng is met sous. Steek aan brand met oop vlam. Wag tot vlam­me uit­doof en sit voor met koe­kie­krum­mels en roomys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.