Sarie Kos

VOLVO-WENNER

- deur WILMER MÜLLER

Dié motorverva­ardiger het deesdae ’n wenresep met sy nuwe we reeks voertuie, met basiese bestanddel­e wat bestaan uit pragtige ontwerp, topgehalte-afwerking, moderne tegnologie logie en die beste veiligheid­skenmerke. Dié resep is ook gebruik vir die opdis van die Sweedse vervaardig­er se nuwe XC40, wat ’n kompakte sportnutsv­oertuig is wat soos soetkoek verkoop en reeds talle ontwerppry­se ingepalm het. . Dit is ’n toonbeeld van styl en ongeloofli­ke vakmanskap, beskikbaar ar met ’n verskeiden­heid turbo-enjins wat petrol- of diesel-aangedrewe ewe is. Die XC40 sal enigiemand dadelik tuis agter die stuur laat voel el en ten spyte daarvan dat dit Volvo se kleinste sportnuts is, bied d dit oorgenoeg pakplek. Pryse begin by R489 500.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa