Sarie Kos

Partytjie-tyd

-

Die betowering, die vlinders op jou maag. Prinsesse, swane, treine, hansworse … Elke kinderpart­ytjie is iets vir altyd onthou. Saam met kosredakte­ur Herman Lensing vier ons dit met ’n spesiale tydskrif, SARIE Partytjie. Nou landwyd te koop teen R60,60.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa