Wenk

Sarie Kos - - Kostrend -

Om te toets of die ta­ma­tie­blat­jang lank ge­noeg ge­kook het, drup ’n bie­tjie stroop op ’n koue bord­jie. Laat af­koel en toets die kon­sis­ten­sie. Dit moet soos koue heuning wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.