Sarie Kos

In jou mandjie

-

SEMOLINA

Die growwe pap is heerlik, soet of sout. Kyk uit vir Snowflake se produk landwyd teen R13,99

vir 500 g.

BLOKKIES SPEK

As jy die pap maak, is Eskort

se blokkies spek aan te beveel. Dis goedkoop, maar sorg vir groot geur. Koop 200 g-pakkies landwyd

teen R26,99.

LEKKER OLIE

Soms kort kos ’n laaste bietjie geur net voor jy dit voorsit. Sprinkel Westfalia se suurlemoen-gegeurde olie oor jou pap, dit werk perfek.

R46,99 vir 250 ml.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa