Sarie Kos

In jou mandjie

-

MIELIEPAP

Dis vullend en lekker en jy kan dit saam met ’n verskeiden­heid

geregte eet. Maak joune van Iwisa se tradisione­le mieliemeel – landwyd te koop teen R12,99

vir 1 kg.

EIERS IS TOPS

Wat is die kombuis sonder eiers? Jy kan omtrent geen gebak daarsonder aanpak nie.

Sorg dat jy altyd Nulaid se ektra-groot eiers in jou yskas

het. R16,99 vir 6.

GEEL PITTE

Kry jou mieliepitt­e sommer in ’n blik, want Rhodes s’n smaak soos ’n vars produk, net reg vir jou plaatkoeki­es. Sowat R13

vir ’n 410 g-blik.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa