Sarie Kos

PAN VIR JOU PAP

-

Hier’s ’n oondbraaip­an wat ewe goed binne as bo-op die stoof werk vir braai en bak. Dis veral lekker as jy ’n klomp gaste onthaal, want jy kan baie plaatkoeki­es op ’n slag braai. Koop Scanpan se pan by kombuiswin­kels landwyd teen R1 800 elk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa