Sarie Kos

’N PAAR GROEN GROENTES VAN NADERBY

- ASPERSIES

BROCCOLI ’n Groot hulpmiddel in die stryd teen verkoue, soos ook ander kruisblomm­ige groente (Brusselse spruite, pak choy of Chinese kool, kool, blomkool, boerkool) – want dit versterk jou immuniteit, volgens Amerikaans­e navorsing. Dit bevat ’n stof, sulforafaa­n, wat antioksida­nt-gene en ensieme in sekere immuunsell­e aanskakel om vry radikale (molekules wat selle beskadig) te beveg.

SOETRISSIE­S

Ook ’n goeie bron van vitamien C. Dit help onder meer om jou vel gesond te hou en om wonde te laat genees. Soos rissies, bevat dit kapsaïsien, ’n stof bekend daarvoor dat dit inflammasi­e en moontlik ook pyn verminder. Kap op en sit voor rm met hoemoes of besprinkel met bietjie etjie rooi asyn, sout en peper.

SPINASIE

Selfs gestoomde spinasie e is een van die beste bronne van folaat, wat noodsaakli­k is om inflammasi­e in toom te hou: Dit onderskep as ’t ware die boodskappe e van inflammato­riese boodskappe­rs in die liggaam, genaamd sitokiene. Dis ook propvol vesel, vitamien C en vitamien K. Maak spinasiesl­aai met hoëvetkos soos avokado om dié groente se

voedingsto­wwe ten volle te benut. ’n Goeie bron van antioksida­nte, tioksidant­e, plus vitamien K, C, kalium, alium, folaat en vitamien B5. Ook hoog oog in vesel, wat help om jou vol te laat voel en jou minder laat eet.

SELDERY

D Dit bestaan hoofsaakli­k uit wa water, maar is ’n goeie bron van vesel el en maklik om as versnaperi­ng te eet. Ryk aan vitamien K en bevat ook ok folaat, vitamien A, kalium en vitamien mien C. En ’n fito-nutriënt, apigenin, wat jou liggaam se e eie beskerming­smeganisme­s smes aanskakel. Versap rsap vir afwisselin­g. g.

 ??  ??
 ??  ?? MURGPAMPOE­NTJIEEN-CHORIZO-SLAAI
MURGPAMPOE­NTJIEEN-CHORIZO-SLAAI
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa