Ge­roos­ter­de broc­co­li met a­man­dels en hoe­moes

Sarie Kos - - Goedvoelkos -

Ek maak ge­reeld slaai­sous van ge­koop­te hoe­moes. Dis ro­me­rig en vol geur. ge­noeg vir 6

45 ml o­lyf­o­lie 30 ml ge­roos­ter­de ma­sa­la 10 ml droë brand­ris­sie l x 400 g-sak langstin­gel-broc­co­li ( ten­der stem) 400 g vars aspersies sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per 1 x 180 g-hou­er hoe­moes 100 ml kook­wa­ter 100 g ge­sou­te a­man­dels 200 g Turk­se ap­pel­ko­se, grof­ge­sny Ver­hit oond tot 180 °C. Meng o­lyf­o­lie, ma­sa­la en brand­ris­sie. Pak broc­co­li en aspersies in oond­braai­pan. Gooi o­lie­meng­sel oor en geur goed met sout en pe­per. Oond­braai 15 mi­nu­te of tot groen­te gaar, maar steeds bros is. Meng hoe­moes, kook­wa­ter, a­man­dels en ap­pel­ko­se. Gooi oor groen­te en meng deur. Skep in op­dien­bak en sit voor. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.