HOENDER­ker­rie

plus • Ka­la­ha­riKa­la­ha­ri-ker­rie ba­saar­ker­rie tik­ka ma­sa­la en ro­ti

Sarie Kos - - Voorblad -

Groen T­hai­se ker­rie

Re­tha Jou­bert het dié re­sep vir my ge­gee toe ek on­langs in die Ro­se­stad ge­kui­er het. Sy ver­tel my sy het baie pro­beer­slae ge­had voor sy by die per­fek­te weer­ga­we uit­ge­kom het. Hier is hy en dis heeeeer­lik!

ge­noeg vir 6

5 knof­fel­hui­sies 2 uie, grof­ge­kap 1 x 5 cm-stuk gem­mer, ge­skil en grof­ge­kap

4 groen brand­ris­sies (of na smaak), grof­ge­sny 15 ml fyn ko­myn hand vol vars kol­jan­der 30 ml vis­sous 45 ml o­lyf­o­lie 12 hoen­der­bor­sies son­der vel (of ont­been­de dye), in blok­ke ge­sny 1 x 410 g-blik klap­per­melk 250 ml hoen­der­af­trek­sel sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per sap en ge­ras­per­de skil van 2 suur­le­moe­ne (of na smaak)

Plaas knof­fel, uie, gem­mer, brand­ris­sies, ko­myn, kol­jan­der en vis­sous in voed­sel­ver­wer­ker en ver­pulp by hoë spoed tot glad. Ver­hit o­lyf­o­lie in groot pot tot warm en gooi ui­e­pu­ree by olie. Roer­braai 2-3 mi­nu­te. Voeg hoen­der by en braai nog 2 mi­nu­te. Voeg klap­per­melk en af­trek­sel by en meng deur. Ver­laag hit­te en laat sta­dig prut tot hoen­der sag en gaar is – so­wat 20 mi­nu­te. Ver­wy­der van hit­te en geur goed met sout en pe­per. Roer suur­le­moen­sap en -skil deur en sit voor met wit rys. >

Groen T­hai­se hoender­ker­rieen rys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.