Wer­ner se tjops

Sarie Kos - - Hieroor Praat Ons -

(bl. 55) By Wer­ner Kot­ze se huis kui­er ek al­tyd lang­saam om die braai­vleis­vuur ter­wyl hy die braai­werk doen. Sy heer­li­ke ma­ri­na­de kry hy via Ja­mie O­li­ver. Moe­nie die knip­pie saf­fraan ver­geet nie! ge­noeg vir 6

4 tak­kies roos­ma­ryn, fyn­ge­kap 250 ml sui­wer le­moen­sap 4 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap 45 ml ge­rook­te pa­pri­ka 60 ml heu­ning 150 ml o­lyf­o­lie 1 knip­pie saf­fraan 18 lam­s­tjops sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per

Meng al die bestanddele be­hal­we die tjops om ma­ri­na­de te maak. Pak die tjops in ’n vuur­be­stan­de glas­bak. Geur goed met sout en pe­per. Gooi ma­ri­na­de oor en maak bak toe met kleef­plas­tiek. Laat ma­ri­neer 8 uur in ys­kas of ver­kies­lik oor­nag. Kry ko­le me­di­um-warm en braai tjops sta­dig tot goud­bruin en gaar (draai el­ke nou en dan om). So­dra tjops gaar is, plaas te­rug in ma­ri­na­de. Plaas die bak met tjops oor die ko­le en b­ring tot net on­der kook­punt. Sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.