Boe­re­wors-burgers

Sarie Kos - - Hieroor Praat Ons -

(bl. 58) Om boe­re­wors op ’n ham­bur­ger te sit is nie so mak­lik nie. Hier is my plan vir boe­re­wors- pat­ties (hul­le krimp ook min­der). ge­noeg vir 6

45 ml o­lyf­o­lie 1 ge­kap­te ui 1 x 410 g-blik ge­kap­te ta­ma­ties 250 ml rooi­wyn 1 kg boe­re­wors 6 hout-ke­bab-stok­kies 6 ham­bur­ger-brood­jies 250 ml vol­room-jo­gurt 4 ta­ma­ties, in sky­we ge­sny 1 klein kom­kom­mer, in sky­we ge­sny slaai van jou keu­se vir voor­sit

Ver­hit o­lyf­o­lie tot warm in mid­del­slag­pot en braai ui tot dit be­gin ver­bruin. Gooi ge­kap­te ta­ma­ties en rooi­wyn by en meng deur. Ver­laag hit­te en prut 8-10 mi­nu­te of tot dik ta­ma­tie­sous vorm. Hou een­kant. Ver­deel wors in 6 ewe groot stuk­ke en rol el­ke stuk op in ’n spi­raal. Steek twee ke­bab­stok­ke deur el­ke spi­raal. Kry ko­le me­di­um-warm en braai wors sta­dig tot goud­bruin en gaar. Hal­veer brood­jies oor­langs en s­meer el­ke brood­helf­te met le­pel vol jo­gurt. Pak ta­ma­ti­een kom­kom­mer­sky­we op on­der­ste helf­te van ge­sny­de brood­jies. Plaas ge­braai­de wors­spi­raal op brood­jies en trek stok­kies uit. Skep le­pel ta­ma­tie­sous op el­ke wors­spi­raal en plaas hand vol slaai­bla­re bo-op. Be­dek met boon­ste deel van brood­jie. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.