Sarie Kos

TOETS JOU KOSKENNIS

Is jy ’n gourmand of sommer ’n smulpaap? Antwoord ons vinnige 15 vrae.

-

1. ’n Ander naam vir kassawe is . . . a) Tapioka b) Maniok c) Quinoa d) Koeskoes 2. ’n Njabba is ’n a) Eetbare vetplant b) Eetbare veldpampoe­n c) Eetbare paddastoel d) Eetbare woestynpla­nt 3. Jou resep vir salade niçoise bevat tuna, olywe, ansjovis en groenbone. Watter bestanddee­l kort? a) Komkommer b) Gerookte hoender c) Parmaham d) Hardgekook­te eier 4. Watter een van die volgende blomme is giftig en kan nie geëet word nie? a) Krismisroo­s b) Wildemalva c) Gesiggie d) Swartoogno­oi 5. Bing, Hedelfinge­rs, Emperor Francis en sweetheart­s is almal . . . a) Kersies b) Pruimedant­e c) Granate d) Appelkose 6. Gemaalde kaneel is afkomstig van die plant se . . . a) Blare b) Stingels c) Bas d) Wortels 7. Die term “farcir” in ’n resep beteken jy moet iets . . . a) Vinnig oor die kole skroei b) Op ’n stadige plaat stoom c) Oornag laat uitdroog d) Met vulsel stop 8. Bokkoms is gedroogde . . . a) Snoek b) Harders c) Stokvis d) Steenbras 9. Watter dorp in Suid-Afrika bied elke jaar die Vleisfees aan? a) Calvinia b) Springbok c) Vosburg d) Carnarvon 10. Watter land is die grootste wynprosude­nt ter wêreld? a) Australië b) Frankryk c) Italië d) Chili 11. Watter vrug is deur die Grieke as die “vrug van die dood” beskou? a) Granaat b) Turksvy c) Papaja d) Swartbessi­e 12. As jy “hákarl” in Ysland bestel, wat gaan aan jou voorgesit word? a) Gedroogde walvisvlei­s b) Potjiekos met takbok-afval c) Gestoofde pikkewynbr­edie d) Gerferment­eerde haai 13. Watter spirituali­eë kry jy in ’n “cosmopolit­an”? a) Vodka b) Jenewer c) Konjak d) Whisky 14. In Afrikaans sê ons “gesondheid” as ons ’n glasie klink. In watter land sal jy “salud!” hoor? a) Duitsland b) Noorweë c) Spanje d) Rusland 15. Watter van die volgende bevat die meeste vitamien C? a) Koppie gekapte papaja b) Mediumgroo­tte lemoen c) Halfkoppie rooi brandrissi­e d) Koppie gekapte rooi soetrissie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa