Sarie Kos

Gebakte alaskapoed­ing

Maak hierdie winter weer al daai retro-kosse waarmee jy grootgewor­d het en sit dit modern voor. Met se produkte sal die nostalgie maklik weer proe soos destyds

- Hierdie is ’n klassieke 1980’s-nagereg met verskillen­de teksture en temperatur­e.

genoeg vir 4

1 liter sagte vanieljero­omys 100 g pistasiene­ute, grofgekap 1 x 280 g madeirakoe­k 4 eierwitte knippie sout 100 g (120 ml) strooisuik­er 5 ml mielieblom

Voer ’n vorm van jou keuse met ’n volume van 1 liter met GLADkleefp­lastiek (foto 1) uit. Meng roomys en neute en skep in vorm. Sny koek in skywe van 1 cm breed en pak bo-op roomys sodat alles seël. Plaas oornag in vrieskas. Verhit oond tot 220 °C. Klits eierwitte en sout tot stywepunts­tadium in elektriese menger. Voeg strooisuik­er eetlepel vir eetlepel by terwyl jy klits. Klits mielieblom by. Voer ’n bakplaat met GLAD-bakpapier uit en keer roomys daarop uit (foto 2). Smeer meringue oor en maak seker roomys en koek is heeltemal bedek. Plaas in warm oond vir sowat 5 minute tot meringue net begin bruin word. Haal uit en sit dadelik voor.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa