Sarie Kos

Eet jou rooibos

Jy ruik dit ’n myl ver soos jy oor die bult gery kom na die plaas toe en weet hier wag iets spesiaals net om die draai. As een van ons groot uitvoerpro­dukte is rooibos is nie net ’n koppie gesonde lekker nie, dis ook ’n pot vol geur vir heerlike gebak

- deur HERMAN LENSING teks MARZANNE SCHOEMAN foto’s MICHAEL LE GRANGE
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa