Sarie Kos

Blokraaie + Sudoku’s

Hoe goed ken jy dié geregte van die wêreld? Antwoord ons vinnige 16 vrae.

-

1.

As jy in Wes-Afrika jambalaya bestel, wat gaan op jou bord wees? a) ’n Soort paella met rys, vleis en groente b) ’n Vis-en-tamatiesmo­or c) ’n Gemengde nagereg, baie soos trifle d) ’n Gebak, baie soos vetkoek met

maalvleis 2. Wat is baba ghanoush? a) Jong eiervrug, in olie gebak b) Jong groente, opgekook en verpulp c) Eiervrugsm­eer d) Lewersmeer 3. In Portugal eet die werkerskla­s

dikwels francesinh­a. Wat is dit? a) ’n Sop, wat met mielieblom verdik is b) ’n Maalvleis-en-aartappelg­ereg c) ’n Toebroodji­e in ’n ryk sous d) Pap en rissiehoen­der 4. Wat is souvlaki? a) Gevulde wingerdbla­re b) Kebabs c) Skilferkor­snagereg d) Maalvleis-en-eiervrugge­reg 5. Wat is jollof? a) ’n Soort bredie in Afrika b) ’n Soort blaarslaai in Skandinawi­ë c) ’n Nagereg met alkohol in Tsjeggië d) ’n Groente-paella in Spanje 6. Tahini is ’n bestanddee­l in baie

geregte. Waaruit bestaan dit? a) Fyn eiervrug b) Jogurt en knoffel c) Gemaalde amandel d) Sesamsaad 7. As die Duitsers vir jou spätzl

aanbied, wat kan jy verwag? a) Aartappels b) Kool c) Eiernoedel­s d) Worsies 8. Nsima en chambo is ’n algemene

kombinasie in Malawi. Wat is dit? a) Pap en wors b) Pap en pampoenbla­re c) Pap en vis d) Pap en maalvleis 9. Wat is manakeesh, en waar eet jy dit? a) Skaapskenk­els in Turkye b) Afval in Skandinawi­ë c) Lensiegere­g in Arabië d) Soort pizza in die Midde-Ooste 10. Ysland is die enigste plek ter wêreld

waar jy skyr kan eet. Wat is dit? a) Gedroogde walvis b) ’n Suiwelprod­uk, soortgelyk aan jogurt c) Gepiekelde pikkewynei­ers d) ’n Haas-en-kaaspastei

11. In restaurant­e in Rome is carciofi alla

Giudia ’n gesogte gereg. Wat is dit? a) Diepgebraa­ide varkafval b) Blomkool, in krummels gerol en

diepgebraa­i c) Gepekelde aspersie d) Diepgebraa­ide artisjok 12. Wat is bakalar? a) ’n Filodeegna­gereg in Turkye b) ’n Gebakte nagereg in Griekeland c) Gesoute vis in Kroasië d) Gedroogde wild in Skandinawi­ë 13. Wat is fårikål? a) ’n Eenpotgere­g in Noorweë b) ’n Bykos in Griekeland c) ’n Nagereg in die Midde-Ooste d) ’n Vleisgereg in Rusland 14. Wat eet die Duitsers as hulle stollen eet? a) Aartappels wat in room gebak is b) ’n Gestolde slaai c) ’n Jellie-en-vrugte-nagereg d) Vrugtekoek

15. In Galasië is pulpo a la Gallega

’n algemene gereg. Wat behels dit? a) Gekookte seekat b) Gekookte groente c) Gekookte seekos en rys d) Garnale 16. Wat is peka, en waar eet jy dit? a) Rys, in ’n bamboeshou­er gestoom,

in Japan b) Eend, oor kole gerooster, in China c) Gestoomde groente, onder ’n

terracotta-deksel, in Kroasië d) Neutbollet­jies, in olie gebraai, in

Noord-Afrika

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa