Sarie Kos

CITROËN C5 AIRCROSS

- deur WILMER MÜLLER

Oui, madame! Die legendarie­se Franse motorverva­ardiger Citroën het ná bykans twee jaar se afwesighei­d besluit om weer sake in Suid-Afrika te doen. Een van die modelle waarmee Citroën hoop om die aandag te trek is die byderwetse C5 Aircrosssp­ortnutsvoe­rtuig. Nie net lyk dit byderwets nie, maar veral binnelangs is dit baie sjiek met gehalte-afwerking. Ander aantreklik­e kenmerke sluit in ’n groot bagasierui­m, ’n wakker en brandstofd­oeltreffen­de turbo-enjin en talle luukse fieterjasi­es. Sonder twyfel gee die C5 Aircross flair aan sy segment, waar dit meeding met die Nissan Qashqai en Toyota CH-R. Pryse begin by R474 900.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa