Sarie Kos

LEKKERSTE BROOD

-

As jy hou van brood en op soek is na gesonder opsies, wees op die uitkyk vir SASKO

se reeks lae-GI-brode. My gunsteling is die een met bosbessies. Dis veral lekker vir Franse roosterbro­od of net so met kaas en konfyt. Vanaf R17 vir ’n 800 g-brood by supermarkt­e landwyd

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa