Sarie Kos

SOUTUT VAN DIE AARDE

-

Kos wat op ’n soutblok berei word, het ’n opwindende smaak wat jy nie kan verkry deur gewoon sout by te voeg nie. Die Jimmy Public-soutblok kan temperatur­e van -20 °C tot 250 °C hanteer sodat jy dit van jou stoof tot die braaivleis­vuur en in die vrieskas kan gebruik. Dit is belangrik om nie speserye of geurmiddel­s by te voeg nie, en om te onthou hoe langer die kos op die soutblok is, hoe souter gaan die gereg wees. R269 by Yuppiechef

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa