Sarie Kos

STEM ‘JA’ VIR DIÉ SHIRAZ

-

In 2004 het die Robertsonw­ynmakery ’n spesiale shiraz bekend gestel ter

viering van Suid-Afrika se eerste dekade van demokrasie. Dié viering word

in die jongste oesjaar voortgesit met ’n shiraz wat die wynmakery

beskryf as ’n wyn met ’n diep purper kleur en die aroma van pruim, swartbessi­e, warm speserye en selfs ’n tikkie sjokolade op die neus. R299

by Yuppiechef

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa