Sarie Kos

BORDEAUX IN DIE KAAP

-

Net soos toe Julius Caesar die Rubiconriv­ier in 49 v.C. oorgesteek het, het hierdie gesogte wyn van Meerlust die Suid-Afrikaanse wynlandska­p vir goed verander. Die Meerlust Rubicon, in 1980 op hierdie

Stellenbos­se landgoed geskep, was Suid-Afrika se eerste weergawe van die Franse bordeauxst­yl wyn, met die variëteite cabernet sauvignon, merlot en cabernet franc in die versnit. Veertig jaar later is hierdie wyn steeds een van SuidAfrika se “groot” rooiwyne, geliefd danksy sy eksotiese parfuumgeu­re. R440

by Port2Port.wine

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa