Sarie Partytjie

Igloo-koek

genoeg vir 1 groot koek

-

4 x 20 cm-sjokolade-sponskoeke (sien bl. 4) 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 4) blou koskleurse­l groen koskleurse­l roomyshori­nkies 300 g witsjokola­de-skerwe 80 g fyn klapper versiersui­ker vir oorsif

Stap 1

Gebruik 3 koekiedruk­kers of ronde borde van verskillen­de groottes en sny 3 van die sponskoeke geleidelik kleiner. Die vierde een is heel onder en word nie gesny nie. Sny nog 2 sirkels van sowat 8 cm in deur-snee uit die oorskietko­ek vir die ingang van die igloo. Gebruik ’n kleiner drukker en maak ’n “tonnel” in een van die koekies.

Stap 3

Bedek hele koek, ook die tonnel, met sjokolade-skerwe.

Stap 2

Kleur ¾ van die versiersui­ker blou. Stapel koeke bo-op mekaar met versiersui­ker tussen elke laag. Plaas tonnel van igloo voor koek. Smeer oorblywend­e versiersui­ker oor koek.

Stap 4

Vir bome, kleur oorblywend­e versiersui­ker groen en smeer dit op roomyshori­nkies met paletmes vir bome. Sif versiersui­ker oor. Sprinkel klapper om igloo en pak bome om. Sif versiersui­ker oor.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa