Sarie Partytjie

Malvalekke­rkandelaar

’n Fantasie vir elke kind!

-

genoeg vir 1

• 16 m tou • hekelnaald •8 x 150 g-sakke malvalekke­rs

• 1 hoelahoepe­l

• 4 m blou materiaall­int

Sny tou in 2 m-stukke en maak knoop aan een punt van die tou. Gebruik hekelnaald en ryg 1 sak malvalekke­rs per 2 m tou. Knoop eindpunt weer. Hang malvalekke­rstringe aan hoelahoepe­l deur dit oorkruis te drapeer op die ring. Hang kandelaar op met lint en versier met plastiek-ysvlokkies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa