Sarie Partytjie

Teken teen die muur

-

Koop breë kleeflint met yspatrone op. Plak 4 stroke teen ’n muur sodat dit 9 blokke vorm (sien foto op bl. 6). Gebruik bordkryt en speel nulle-en-kruise op die muur. Was die muur ná die tyd met seepwater.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa